Original Research

Geografie en sy verhouding tot beplanning

F.J. Potgieter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 35, No 2 | a1374 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v35i2.1374 | © 1967 F.J. Potgieter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 08 February 1967 | Published: 08 February 1967

About the author(s)

F.J. Potgieter,, South Africa

Full Text:

PDF (385KB)

Abstract

As die geografie hom besig hou met die studie van die aarde as woonplek van die mens, soos die meeste geograwe waarskynlik aanvaar, is dit logies dat die klem in die vak van tyd tot tyd sal verskuif namate die mens se tegnologiese vordering enersyds verandering aanbring in die onderlinge verhoudings van die samestellende dele van die menslike omgewing, en andersyds in die steeds veranderende wyse waarop die mens die aarde bewoon.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 922
Total article views: 1390

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.