Original Research
Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels*
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 4 | a1370 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i4.1370
| © 1966 A. G. Coetsee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1966 | Published: 07 February 1966
Submitted: 07 February 1966 | Published: 07 February 1966
About the author(s)
A. G. Coetsee,, South AfricaFull Text:
PDF (421KB)Abstract
Die negentiende eeu is meermale die eeu van die nasio- nalisme genoem, en die katastrofale wêreldbotsings van die twintigste eeu word vandag reeds deur die geskiedskrywing as die gevolg van ’n oordrewe nasionalisme of sieklike chauve- nisme gesien. Met die vordering van die natuurwetenskap en die gevaar wat kernkrag vir die voortbestaan van die menslike beslcawing inhou, gryp die bedreigde volke na die enigste gewaande waarborg van die wêreldvrede, naamlik interna- sionale samewerking. Die twintigste-eeuse poging van die Volkebond om wêreldvrede te verseker het hom egter in 1939 teen die opstuwende nasionalisme van die Sentraal-Europese volke en die Japannese volk in die Vere-Ooste te pletter geloop.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 980Total article views: 863
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)