Original Research

Gods lewende woord en die mens

S. J. van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 4 | a1365 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i4.1365 | © 1966 S. J. van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1966 | Published: 07 February 1966

About the author(s)

S. J. van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (310KB)

Abstract

In sy proefskrif: „Klaarheid en interpretasie” praat dr. H. W. Rossouw, net soos vele in ons tyd wat allerlei reserwes daarop nahou t.o.v. die letterlike inspirasie van die Skrif, dik- wels van „Gods lewende Woord”. Hy het dit veral teen die Ortodoksie wat na die Reformasietyd 'n teologie probeer uit- bou het, waarby hulle formeel die Aristotelies-skolastiese metodiek van metafisika en logika gebruik het om 'n leer- sisleem van stabiele waarhede en sillogistiese konklusies op te stel wat dan in die plek van die „lewende Woord” gefunk- sioneer het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 955
Total article views: 810

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.