Original Research

Die kerk van Christus in Afrika (kerklike eenheid)

W. J. Snyman
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 3 | a1363 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i3.1363 | © 1965 W. J. Snyman | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

W. J. Snyman,, South Africa

Full Text:

PDF (258KB)

Abstract

1. Met die eerste uitbreiding van die Christendom na Afrika in die begin van onse jaartelling, was die kerk nog ’n eenheid. Oorblyfsels van die Apostoliese Kerk na die teëslag van die Mohammedanisme vind ons slegs nog in die Koptiese Ortodokse Kerk en die Armenies Evangeliese Kerk in Egipte en in die Etiopiese Kerk in Etiopië en Eritrea, in soverre dit nog daarin herkenbaar is. Met sy tweede aanslag op Afrika sinds die 17e eeu was die Christelike kerk ’n verdeelde kerk. Afrika laat die Christelike kerk homself soos in ’n spieël sien in sy opgebrokenheid.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 911
Total article views: 800

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.