Original Research

Kerk en christendom en die volkerelewe in Afrika

J. H. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 3 | a1362 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i3.1362 | © 1965 J. H. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

J. H. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (302KB)

Abstract

In die studie van die lewe van sg. primitiewe volke is dit trelfend w atter intieme verband daar bestaan tussen 'n volk se religie en sy sosiaal-politieke struktuur. In laaste instansie berus die gesag van regeerder en regering bv. op die religieuse sanksie. Die verskynsel van „goddelike konings” en van pries- terkonings is wyd bekend. In Afrika dien die Egiptiese farao’s seker as die beste voorbeeld hiervan terwyl oorblyfsels daar- van aanwesig is in die politieke stelsels van verskeie Afrika- volke. By die Bantoe vervul die stam- of volkshoof ook 'n religieus-rituele rol. Dit is een van die hoekstene van sy saamgestelde amp en van sy essensiële funksies. En juis daar waar feitlik geen duidelike politieke struktuur aan te wys is nie weens die afwesigheid van politieke funksionarisse, admi- nistratiewe amptenare en regsplegers, is dit, naas die verwant- skapsfaktor, juis die religieuse opvattinge en sanksies wat verantwoordelik is vir die handhawing van orde.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 845
Total article views: 924

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.