Original Research

Kerk en christendom teenoor die moderne heidendom in Afrika

J. H. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 3 | a1361 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i3.1361 | © 1965 J. H. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

J. H. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (282KB)

Abstract

Die onderwerp vereis onmiddellik enkele verklarende op- merkings. Dat die aandag tot Afrika beperk word, beteken geensins dat die houding en roeping van die kerk en die Christen teenoor die moderne heidendom in Afrika prinsipieel anders sou moet wees as elders in die wêreld nie. Dit gaan alleen uit van die standpunt dat die situasie in hierdie konti- nent vanweë die historiese moment enigsins anders lê.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 863
Total article views: 750

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.