Original Research

Die primitiewe religies en die Christendom in Afrika

H. du Plessis
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 3 | a1360 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i3.1360 | © 1965 H. du Plessis | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

H. du Plessis,, South Africa

Full Text:

PDF (449KB)

Abstract

Dit is moeilik om 'n geskikte benaming te vind vir wat onder primitiewe religies verstaan word. Die woorde animisme, dinamisme of naturalisme bevredig nie meer vandag nie. Hoe­ wel die woord prim itief ook nie 'n baie gelukkige keuse is nie, gebruik ons dit omdat dit in die wetenskaplike spraak- gebruik reeds burgerreg verkry het sonder dat, soos vroeër aangeneem is, hiermee te kenne gegee word dat hierdie soort religies aan ons die beeld van die oorspronklike religie van die mensheid vertoon.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 860
Total article views: 926

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.