Original Research

Plaaslike bestuur en sy rol in fisiese beplanning

P. Z.J. van Vuuren
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 2 | a1354 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i2.1354 | © 1965 P. Z.J. van Vuuren | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

P. Z.J. van Vuuren,, South Africa

Full Text:

PDF (291KB)

Abstract

Somaar uit die staanspoor wil ek verduidelik dat my bena- dering miskien vir sommige van u as te prakties en van te algemene aard mag voorkom en u moontlik sou verkies het dat ek meer moes uitwei oor die tegnieke en die beginsels van beplanning. Daardie aspekte laat ek egter aan die persone oor wat beter gekwalifiseer is om daaroor te praat as ek. Dit beteken egter nie dat ek, en ander soos ek, die aanvaarde en beproefde beginsels vir goeie beplanning kan ignoreer nie. Ek wil egter met hierdie inleidende woorde volstaan en dit aan u oordeel oorlaat om te besluit of u met hierdie bena- dering van my saamstem. Indien u nie met my saamstem nie, dan vertrou ek dat wat ek hier te sê het u minstens sal prikkel en u miskien sal aanspoor om die saak te stel soos u dit sien.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 778
Total article views: 836

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.