Original Research

Enkele aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning

P.J. Riekert
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 2 | a1352 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i2.1352 | © 1965 P.J. Riekert | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

P.J. Riekert,, South Africa

Full Text:

PDF (291KB)

Abstract

Ek wil graag die volgende vier aspekte van die rol van die ekonoom in fisiese beplanning, soos ek dit sien, vir u toelig, naamlik:
(i) Fisiese beplanning is ’n betreklik nuwe ontwikkeling in die natuur-wetenskaplike veld en bepaal hom hoofsaak- lik tot die beplanning van grotere of kleinere streke. Die ekonomie daarteenoor het in die afgelope dekade of twee in die makrorigting beweeg, en streeksekonomie is dus ook ’n nuwe rigting in die ekonomie. :
(ii) Die ekonoom is een van die jongste toevoegings tot die beplanningspan. W atter leemte kan die ekonoom aan- vul en watter kennis kan hy in die beplanningspan indra? :
(iii) W atter instrumente en tegnieke is daar tot die beskik- king van die ekonoom wat hy kan gebruik om inligting oor 'n bepaalde streek (of nywerheid) waar die fisiese beplanning moet plaasvind, in te win of te verwerk tot ’n vorm wat vir die beplanningspan nuttig is?:
(iv) W atter tipe opleiding is nodig vir die ekonoom wat met die beplanningspan saamwerk?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 991
Total article views: 1473

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.