Original Research

Minister van mynwese En van beplanning om 'n instituut van beplanning Formeel af te kondig by die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. Op 8 September 1965

J. F.W. Haak
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 2 | a1351 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i2.1351 | © 1965 J. F.W. Haak | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

J. F.W. Haak,, South Africa

Full Text:

PDF (132KB)

Abstract

Dit is vir my ’n voorreg en ’n plesier om vanmiddag ’n paar gedagtes by hierdie belangrike byeenkoms uit te spreek. Alhoewel die Departement van Beplanning sopas slegs sy eerste verjaarsdag gevier het, is die verbintenis van sekere afdelings van my Departement met hierdie Universiteit heel- wat ouer en is dit ook nie die eerste keer dat ek hier optree nie. Ek voel dus baie tuis in hierdie omgewing omdat ons ou vriende is maar veral omdat hierdie Universiteit met die instelling van die beplanningskursus ’n landsdiens verrig.

 

 


Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 865
Total article views: 969

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.