Original Research

Die invloed van kulturele verskille (met inbegrip van godsdiensverskille) op ekonomiese ontwikke- ling met verwysing na die Westerse en nie-Westersevolke

P.J. Riekert
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 1 | a1346 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i1.1346 | © 1965 P.J. Riekert | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

P.J. Riekert,, South Africa

Full Text:

PDF (242KB)

Abstract

Ek wil die wisselwerking van slegs twee begrippe op me- kaar behandel, naamlik kultuur en ekonomiese ontwikkeling. Om te voorkom dat ek van partydigheid beskuldig kan word, wil ek my onderw erp toelig deur aanvanklik die Oosterling en die W esterling in die sin van ekonomiese ontwikkeling teenoor m ekaar te stel. Eers daarná sal ek probeer om enkele gevolgtrekkings vir Afrika, en m eer bepaald vir Suid-Afrika te maak.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1112
Total article views: 839

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.