Original Research

Die pan-afrikanistiese vete teen Suid-Afrika

A. J. H. Van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 33, No 1 | a1345 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v33i1.1345 | © 1965 A. J. H. Van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1965 | Published: 07 February 1965

About the author(s)

A. J. H. Van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (209KB)

Abstract

Die Pan-Afrikanisme het sy oorsprong onder die nako- melinge van die Negerslawe in die Wes-Indiese Eilande en die V.S.A. aan die begin van die huidige eeu. Aanvanklik was die hoofoogmerk die bestryding van diskrim inasie teen die Negers in Amerika en die sam esnoering van alle Negers in die wêreld in een beweging. Tydens en na die twee wêreldoorloë verskuif die sw aartepunt van die beweging na Afrika self en w ord dit die m ondstuk van die nuwe opkomende sw art nasio- nalisme wat veral gedra en gepropageer is deur ’n nuwe intellektuele elite opgelei in Europa en Amerika. Die hoof- doelstellings word van toe af die emansipasie en die eenheid van Afrika.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 910
Total article views: 1106

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.