Original Research

Optimale grondgebruik as doelstelling in die landbou

H. J. von M. Harmse
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 6 | a1344 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i6.1344 | © 1970 H. J. von M. Harmse | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

H. J. von M. Harmse, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (161KB)

Abstract

Veel is in die afgelope tyd gesê oor die beskerming van ons natuurlike hulpbronne. Die term natuurlike hulpbronne het uiteraard verskillende betekenisse vir verskillende persone. ’n Natuurlike hulpbron is enige kwaliteit of kenmerk van die natuur wat die mens ekonomies kan gebruik om aan sy behoeftes te voldoen. Die kenmerke en kwaliteite van natuurlike entiteite is sonder perke — grond, water, plantegroei, minerale, diere en baie meer — die variasie binne elk is ewe groot. Daar was van tyd tot tyd baie belangstelling in inventarisse oor hulpbronne; maar enige inventaris van hulpbronne is nutteloos indien dit nie gekoppel is aan ’n spesifieke ekonomiese gebruik, m.b.v. bekende tegnologie nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 915
Total article views: 2160

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.