Original Research

Openbaring, teologie en die regswetenskap

S. Postma
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 6 | a1343 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i6.1343 | © 1970 S. Postma | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

S. Postma, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (600KB)

Abstract

In die jongste tyd is telkens en weer gewaarsku teen die gevare van oorspesialisasie en die hipertrofie van professionalisme. Die gemis aan ’n totaliteitsvisie wat hiermee gepaard gaan, word dan ook tereg teengegaan en wel deur aan die Wysbegeerte as die Wetenskap van die totaliteit van die kosmos in toenemende mate sy regmatige plek as wetenskapsintegreerder te gun. Hierdie grootmoedige gun van ’n plek in die son van geleerdheid kan egter ook uit bedenklike motiewe plaasvind. Die vakwetenskaplike kan nie of wil nie die plek en betekenis van sy spesifieke vak bepaal en bepeins nie en vind dit in elk geval moeilik om die verband tussen Gods Woord en sy besondere vak in duidelike perspektief te sien; vandaar dan ’n grootmoedige toelaat dat die wysbegeerte die „veritas” dien terwyl die eie ek tevrede is om die „utilitas” onderdanig te wees.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 822
Total article views: 851

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.