Original Research

Waarom universiteitsopleiding?

P. M. Robbertse
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 5 | a1340 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i5.1340 | © 1970 P. M. Robbertse | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

P. M. Robbertse,, South Africa

Full Text:

PDF (258KB)

Abstract

Wanneer ons die vraag „Waarom universiteitsopleiding?” stel en ’n antwoord daarop wil vind, kan die vraag uit vele gesigspunte benader word. Die doel en taak van die universiteit kan byvoorbeeld die tema van die antwoord wees en die klem kan op die vormingstaak van die universiteit geplaas word. Daar kan aangetoon word dat dit die taak van die universiteit is om die student tot volwaardige volwassenheid te voer; dat die leiers van móre die studente van vandag is en dat dit van besondere belang is dat die universiteit sal meehelp om die student as religieus-sedelike persoonlikheid te vorm deur die skepping van gunstige toestande daartoe.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 882
Total article views: 1095

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.