Original Research

Die navorsingstaak van die universiteit

S. du Toit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 5 | a1339 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i5.1339 | © 1970 S. du Toit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

S. du Toit, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (234KB)

Abstract

Die navorsingsdrang by die mens spruit voort uit sy skepping na die beeld van God. Daarkragtens bespeur hy in die heelal die polupoikilos sophia, die veelkleurige wysheid (van God). Die mens wat ’n weinig minder as ’n goddelike wese gemaak is (Ps. 8 : 6) aanskou o.m. die hemel, die werk van Gods vingers, en hy weet dat die Skepper hom laat heers oor die werke van sy hande. Ons eeu kan daarvan getuig. Watter fantastiese navorsingsresultate is nie reeds bereik nie en nog steeds speur die gees van die mens verder!

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1131
Total article views: 828

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.