Original Research

Die opvoedingstaak van die universiteit

S.J. Preller
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 5 | a1338 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i5.1338 | © 1970 S.J. Preller | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

S.J. Preller, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (235KB)

Abstract

Die vraag na die opvoedingstaak van die universiteit is onafskeidelik verbonde aan die siening wat gehuldig word aangaande die opvoeding, die student en die universiteit. Dit is derhalwe nodig om vooraf hierdie begrippe in oënskou te neem. Met inagneming van die beskikbare tyd daartoe, sal die drie begrippe slegs kursories en in so ’n mate ontleed word as wat nodig is om die sentrale tema te belig.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 871
Total article views: 998

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.