Original Research

Die beroepstaak van die universiteit

H. J.J. Bingle
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 5 | a1337 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i5.1337 | © 1970 H. J.J. Bingle | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

H. J.J. Bingle, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (292KB)

Abstract

Die universiteit is ’n instelling wat al meermale as een van die belangrikste erfenisse van die Westerse wêreld uit die Middeleeue bestempel is. Dit tel al honderde jare en tog het daarin nie werklike wesensverandering plaasgevind nie. Hiermee word nie bedoel dat daar nie ontwikkeling op die vlak van die tersiêre onderwys gedurende al die eeue was nie. Inteendeel, daar is sonder twyfel min instellings wat so in omvang toegeneem en in wese verdiep en verfyn is as juis die universiteit — en met dit alles sonder om van aard te verander.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1003
Total article views: 876

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.