Original Research

Die Afrikaanse volkskultuur en die toekoms

H. J.J. Bingle
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 3-4 | a1335 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i3/4.1335 | © 1970 H. J.J. Bingle | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

H. J.J. Bingle, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (131KB)

Abstract

Ek het bietjie ’n onbenydenswaardige taak vanaand, onbenydenswaardig in die sin dat die afspraak met my destyds was dat ek al die referate vooraf sou ontvang, wat my die geleentheid sou gee om hulle deur te werk en daaruit dan uit te suiwer wat gemeenskaplik is, dit wat vir ons betekenis het en dit dan hier saam te vat vir u. Ek het 'n paar van die referate wel in die hande gekry dog eers die middag voordat dit gister begin het. Ek het daardie paar kon deurkyk — dit was drie of vier — verder het ek maar nou hier moes sit en luister na wat aangebied word en nou staan ek voor die onbenydenswaardige taak om vir u daaruit die gemeenskaplike uit te suiwer.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 868
Total article views: 874

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.