Original Research

Die groot onderneming en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur

F.P. Jacobsz
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 3-4 | a1334 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i3/4.1334 | © 1970 F.P. Jacobsz | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

F.P. Jacobsz, Unie Staalkorporasie Bpk., South Africa

Full Text:

PDF (227KB)

Abstract

Die groot sakeonderneming neem vandag ’n besonder belangrike posisie in met betrekking tot die sosio-ekonomiese omgewing waarin ons ons bevind, en alle aanduidings is daar dat dit in die toekoms nog belangriker gaan word. Sommige nyweraars is alreeds die mening toegedaan dat daar binne 50 jaar ’n posisie sal ontwikkel waarin 700 groot sakeondernemings die wêreld se ekonomie beheer, en dr. Albert Wessels het die voorspelling gewaag dat teen die einde van die eeu, 80% van alle besighede in die Republiek van Suid-Afrika, deur minder as vyf groot sakeondernemings beheer sal word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 958
Total article views: 942

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.