Original Research

Die toekoms van die Afrikaanse lewenstyl in die nuwe wêreld

J. Kruger
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 3-4 | a1328 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i3/4.1328 | © 1970 J. Kruger | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

J. Kruger,, South Africa

Full Text:

PDF (225KB)

Abstract

U, as vooraanstaande Afrikaners, het seker almal ’n week of twee gelede, toe die Beurs in ’n windstilte gelê het, aandele gekoop. Dan het u voldoen aan die eerste groot verandering in die Afrikaanse lewenstyl van ons nuwe wêreld — sakebewustheid. Ek wens ek was dertig ja a r jonger om met u op hierdie wittebrood van die ontwikkelende Suid-Afrika te gaan.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 940
Total article views: 975

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.