Original Research

Suid-afrika en sy ekonomies selfstandige toekoms

Jan S. Marais
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 5 | a1324 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i5.1324 | © 1969 Jan S. Marais | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

Jan S. Marais,, South Africa

Full Text:

PDF (332KB)

Abstract

Waarom streef nasies onafhanklikheid so naarstiglik na? Is onafhanklikheid terselfdertyd ’n woord sonder werklik praktiese betekenis in die wêreld van vandag? Dit wil voorkom asof die ideale van sommige vir „één wêreldstaat” tans verder en verder op die agtergrond skuif. Inteendeel is ’n opwelling van nasionalisme duidelik waarneembaar in die meeste dele van die wêreld. Selfs die ideaal van ,,’n Verenigde Europa” skyn, afgesien van groter ekonomiese samewerking, vandag minder van ’n werklikheid te wees as ooit tevore. Dit skyn onmoontlik te wees om die eie nasionale trots van ’n erkende volk sonder meer uit te wis. Onafhanklikheid bly dus ’n begrip wat in die ware sin van die woord groot betekenis vir elke volk van naam inhou.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 967
Total article views: 1371

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.