Original Research

Die geïnstitueerde kerk en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur

S.C.W. Duvenage
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 3-4 | a1321 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i3/4.1321 | © 1970 S.C.W. Duvenage | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

S.C.W. Duvenage, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (327KB)

Abstract

In ons onderwerp gaan dit in die eerste plek oor twee sake wat in geen onduidelike terme omskrywe is nie. Dit gaan om die kerk, nader nog die gei'nstitueerde kerk en dit gaan om kultuur, nader nog volkskultuur en nog nader om Afrikaanse volkskultuur. In die tweede plek gaan dit om die verhouding van die twee sake en in die derde plek om ’n estimasie wat die toekoms van die verhouding betref.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 906
Total article views: 766

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

 

Crossref Citations

1. Kingdom, church and civil society: A theological paradigm for civil action
J. M. Vorster
HTS Teologiese Studies / Theological Studies  vol: 71  issue: 3  year: 2015  
doi: 10.4102/hts.v71i3.2816