Original Research

’n perspektief op ’n Suid-Afrikaanse bydrae tot die teologie

G. C. P. van der Vyver
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 5 | a1320 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i5.1320 | © 1969 G. C. P. van der Vyver | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

G. C. P. van der Vyver,, South Africa

Full Text:

PDF (245KB)

Abstract

Voordat ek oorgaan tot die behandeling van die onderwerp is ’n paar inleidende opmerkinge noodsaaklik. Uit die korrespondensie van die Universiteitsowerheid in verband met hierdie voordrag moet ek die aandag op twee sake vestig. In die eerste plek is die volgende ruimte gelaat aan die referente: „Waar die geagte sprekers dit nodig vind kan hulle binne die raamwerk van die onderwerpe ’n eie formulering daarstel”. Ek het dit as noodsaaklik geag om van hierdie reg gebruik te maak. Die onderwerp het oorspronklik gelui: ’n Perspektief op ’n teologie uit Suid-Afrikaanse bodem. Om verskeie redes Icon ek my met hierdie formulering nie vereenselwig nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 915
Total article views: 1005

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.