Original Research

Die partypolitiek en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur

A.P. Treurnicht
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 3-4 | a1319 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i3/4.1319 | © 1970 A.P. Treurnicht | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

A.P. Treurnicht, Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (199KB)

Abstract

Reeds in 1853 het die Zuid Afrikaan hom soos volg uitgelaat:

„Dis ’n dwaling wat ons reeds meermale bestry het dat ons as Britse onderdane verplig sou wees, om die Britse nasionaliteit ons s’n te maak. Die Kolonis van Hollandse oorsprong kan geen Engelsman word nie, en moet ook geen Nederlander wil wees nie. Wanneer hy weet om sy standpunt te waardeer, dan sal hy as verligte kolonis die grondtrekke van die Engelse volkskarakter met dié van die Nederlandse harmonies leer verenig en daardeur word wat hy as Kapenaar moet word.”

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 856
Total article views: 859

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.