Original Research

Die Afrikaanse volkskultuur en die nuwe wêreld

J.H. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 3-4 | a1317 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i3/4.1317 | © 1970 J.H. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1970 | Published: 07 February 1970

About the author(s)

J.H. Coetzee, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (227KB)

Abstract

Die opskrif dwing die referent om te opereer met twee begrippe wat deur hulle kompleksiteit en onbelyndheid uiters moeilik bepaalbaar en hanteerbaar is. Alhoewel sommige strominge in die moderne Volkekunde die reg van hierdie wetenskap erken om alle volkskulture, ook dié van die moderne volke te bestudeer, het weinig skrywers hulle energie en vaardigheid in hierdie rigting gewaag. Dit is trouens juis die begrensdheid, homogeniteit en betreklike eenvoud van die primitiewe volkskulture wat die beoefenaars van die vak in die praktyk gedwing en verlei het om hulle aandag feitlik uitsluitend op sodanige kultuurstudies toe te spits. Die studie van die grotere en moderne volke is links gelaat aangesien die getalsterkte, interne verskeidenheid en snelle veranderinge byna onoorkoomlike eise aan die navorser stel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 898
Total article views: 804

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.