Original Research
Die eenheid van die universiteit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 5 | a1314 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i5.1314
| © 1969 W. N. Coetzee
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
About the author(s)
W. N. Coetzee,, South AfricaFull Text:
PDF (81KB)Abstract
Dit lyk na ’n teenstrydigheid otn te besin oor die eenheid van ’n universiteit. Die naam „universiteit” is tog afgelei van die Latynse woord „universitas”, wat in die amptelike stukke van die meeste Europese lande vandag nog gebruik word. Hierdie woord beteken „die geheel” en dit veronderstel natuurlik dadelik eenheid.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1101Total article views: 783
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)