Original Research
Reg en plig insake onregmatigheid
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 2 | a1311 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i2.1311
| © 1969 J.D. van der Vyver
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
About the author(s)
J.D. van der Vyver, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (193KB)Abstract
Dit gaan hier oor die vraag wat die wese van onregmatigheid/wederregtelikheid in privaatregtelike sin is. In die breë kan gekonstateer word dat onregmatigheid ’n kwalifikasie van die juridiese handeling is; en verder dat die onregmatigheid van ’n handeling geleë is in die strydigheid van daardie handeling met ’n gebod of verbod van die positiewe reg. Daaroor bestaan betreklik eenstemmigheid. Maar aangaande die vraag wat in hoofsaak deur spesifiek die privaatreg gebied en verbied word, aan die hand waarvan onregmatigheid in privaatregtelike sin na sy inhoud nader omskryf moet word, loop verskillende opvattinge wyd uiteen.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1043Total article views: 1073
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)