Original Research

Die mens en God in ons tyd — ‘n Uitdaging!

J.H. van Wyk
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 2 | a1309 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i2.1309 | © 1969 J.H. van Wyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

J.H. van Wyk, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (310KB)

Abstract

Dit is met opset dat die woord „mens” in die opskrif hierbo voor die woord „God” geplaas is. Die mens met sy tegniese prestasies, verstandelike vermoëns, magsontplooiing op soveel terreine, maar ook met sy nood, hulpbehoewendheid en magteloosheid staan vandag in die brandpunt van die diskussie op velerlei gebiede. Hy het die middelpunt van filosofiese, teologiese, maatskaplike, politieke, sedelike en opvoedkundige besinning geword.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 874
Total article views: 751

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.