Original Research

Die landboupotensiaal van wes-transvaal en die stimulering van nywerheidsontwikkeling

J. H. Grobler
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 4 | a1308 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i4.1308 | © 1969 J. H. Grobler | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

J. H. Grobler,, South Africa

Full Text:

PDF (257KB)

Abstract

Die landboupotensiaal van ’n gebied is slegs die peil van produksie wat binne die perke van die fisiese faktore soos topografie, grond en klimaat behaal kan word. Die werklike produksie op enige tydstip sal egter afhang van die invloed van eksterne maatreëls of ’n kombinasie van eksterne maatreëls wat baie suksesvol toegepas kan word om die landbouproduksie te stimuleer in ’n bepaalde rigting, is die voorsiening van ’n bestendige mark of afsetmoontlikhede. ’n Vrugte-inmaakfabriek in ’n bepaalde omgewing kan so as prikkel dien om vrugteboerdery in die bepaalde omgewing te bevorder en te bestendig.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 829
Total article views: 1111

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.