Original Research

Die wet insake die aanvang van die nasionalisering van onderwysersopleiding

S.J. Preller
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 2 | a1307 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i2.1307 | © 1969 S.J. Preller | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

S.J. Preller, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (141KB)

Abstract

Dit gaan hier om die Wysigingswet op die Nasionale Onderwysbeleid, Wet 73 van 1969, wat beskou kan word as die aanvang van die nasionalisering van onderwysersopleiding in die Republiek. Om hierdie wet in perspektief te plaas is dit nodig om die geskiedkundige agtergrond daarvan kortliks te skets, die inhoud van die wet in oënskou te neem, en die wet kortliks te beoordeel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 858
Total article views: 765

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.