Original Research

Psalm 151 — uit Septuaginta en Qumran*

E. J. Smit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 4 | a1304 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i4.1304 | © 1969 E. J. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

E. J. Smit,, South Africa

Full Text:

PDF (213KB)

Abstract

Psalm 151? Nog nooit van gehoor nie? Daar is mos maar net presies 150 Psalms. So is ons dit al die jare al gewoond. Dit is natuurlik waar ook. Die Bybel bevat presies 150 kanonieke Psalms. Om dit anders te stel: in die kanon van die O.T. is daar 150 psalms in die boek Psalms opgeneem. Hierdie psalms kom ook in beryming voor soos ons dit tans in die kerk sing. Naas die psalms sing die Afrikaanse kerke ook „gesange” en „Skrifberymings”, maar ons sal dit nooit waag om een hiervan ook „psalm” te noem nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 952
Total article views: 1157

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.