Original Research
Soeklig op die Klerksdorp-kompleks
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 2 | a1302 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i2.1302
| © 1969 F.J. Potgieter
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
About the author(s)
F.J. Potgieter, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (118KB)Abstract
Al vyf blanke universiteite van Transvaal is op die een of ander wyse gemoeid met die beplanningsnavorsingsprojek in die Klerksdorpse gebied wat op die oomblik aan die gang is. Vir dié navorsing het die Staat R18,000 bewillig, verskillende myngroepe altesaam R6,000, en plaaslike owerhede R1,500. En in die komitee wat beheer oor die navorsing uitoefen, is twee staatsdepartemente verteenwoordig, afgesien natuurlik van die verteenwoordiging van die betrokke universiteite.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1028Total article views: 925
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)