Original Research
Kerk en koninkryk
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 2 | a1301 |
DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i2.1301
| © 1969 S.J. van der Walt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969
About the author(s)
S.J. van der Walt, PU vir CHO, South AfricaFull Text:
PDF (332KB)Abstract
As ons vra wat die kerk is, moet ons onthou dat ons hier besig is met ’n geloofstuk van ons belydenis: „Ek glo aan ’n heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges” (Apostoliese Geloofsbelydenis). Dit beteken nie dat die kerk onwerklik, irreëel, is nie, maar alleen dat hy na sy diepste wese deur die geloof alleen geken kan word (Hebr. 11 : 1). Net soos die geval is met die Bybel as ’n boek, is daar niks in of aan die kerk wat nie ook gewoon menslik gedui kan word nie, as ons nie deur die geloof verstaan en weet dat dit, as Liggaam van Christus, ten diepste die maaksel van God se hande is nie en dat dit alleen bestaan deurdat Christus deur sy Gees in die harte van die gelowiges woning maak nie.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 1042Total article views: 841
Reader Comments
Before posting a comment, read our privacy policy.Post a comment (login required)