Perspectives

Die eeufees en die toekoms

W. N. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 2 | a1299 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i2.1299 | © 1969 W. N. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

W. N. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (55KB)

Abstract

Die eeufees van die P.U. vir C.H.O. vanjaar bring verskillende belangrike fasette na vore: die nederige en beskeie begin van die Universiteit, die formele besluit in geloof geneern wat ontplooi tot ’n magtige werklikheid, die onverstaanbare insig van die stigters m.b.t. die moontlikhede in die toekoms. Al hierdie gedagtes is beliggaam in verskillende geskrifte wat tydens die eeufees verskyn; wanneer hulle saam gelees word is dit of die panorama van die ontstaan, groei en volwassewording van die Universiteit voor mens oop lê. Vir almal wat aan die ideaal van ’n Christelike Universiteit verbonde is, is dit ’n verkwikking en versterking op die pad vorentoe.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 930
Total article views: 678

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.