Original Research

Die plek van navorsing oor kosmiese strale in die fisika*

J. F. de Beer
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 3 | a1297 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i3.1297 | © 1968 J. F. de Beer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1968 | Published: 07 February 1968

About the author(s)

J. F. de Beer,, South Africa

Full Text:

PDF (228KB)

Abstract

Reeds sedert die vroeë veertiger jare word navorsing in die departement Fisika op die gebied van kosmiese strale ge­ doen. In hierdie voordrag sal gepoog word om aan te toon wat kosmiese strale is en wat die plek daarvan in ’n fisikadepartement is. Vanselfsprekend sal dit onmoontlik wees om in die bestek van een lesing die terrein volledig te verken. Die orde van behandeling is soos volg: .
  1. Die ontdekking van kosmiese strale.
  2. Die samestelling en energieverdeling van die primêre strale.
  3. Die wisselwerking tussen kosmiese strale en die atmos- feer.
  4. Groot buie van kosmiese strale.
  5. Die variasie van die intensiteit van kosmiese strale met plek en tyd van waarneming.
  6. Herkoms van kosmiese strale.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 953
Total article views: 864

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.