Original Research

Eerstejaarstudente en die P.U. vir C.H.O.

T. A. van Dyk
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 37, No 1 | a1293 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v37i1.1293 | © 1969 T. A. van Dyk | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1969 | Published: 07 February 1969

About the author(s)

T. A. van Dyk, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (138KB)

Abstract

Na die Tweede Wêreldoorlog het daar in Suid-Afrika en feitlik alle ander lande ’n buitengewone toestroming van studente na universiteite en kolleges plaasgevind. Ná die V.S.A. is die toegangspersentasie van studente na ons Suid-Afrikaanse universiteite inderdaad die hoogste in die wêreld. Twee ondersoeke wat onafhanklik van mekaar in die R.S.A. uitgevoer is, het aangetoon dat oor ’n periode van 10 jaar meer as 80% van dié wat matrikuleer as universiteitstudente geregistreer word. In 1955 het dr. A. L. Kotzé, die huidige Direkteur van Onderwys in Transvaal, bekend gemaak dat 78% van dié leerlinge wat aan die einde van 1954 gematrikuleer het, tot inrigtings vir Hoër Onderwys toegetree het.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 830
Total article views: 828

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.