Original Research

Die militêre en strategiese posisie van die republiek van Suid Afrika

Edele P. W. Botha
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 2 | a1289 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i2.1289 | © 1968 Edele P. W. Botha | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1968 | Published: 07 February 1968

About the author(s)

Edele P. W. Botha,, South Africa

Full Text:

PDF (153KB)

Abstract

Strategie is nie, soos die ou uitgediende begrip daarvan dit wou hê, ’n enkele skerp omlynde dogma nie. Dis ’n logiese denkwyse waarvan die doel is om ’n opponerende wil te oorwin. Strategie is dus die nasionale wil van ’n staat in operasionele hoedanigheid. Daarom sou dit ’n rampspoedige benadering vir ’n land soos Suid-Afrika wees om die begrip strategie as beperk tot die militêre terrein te sien. Gevolglik strek strategie oor die hele geïntegreerde terrein van die politiek, die diplomasie, die ekonomie, die psigologic sowel as die terreine van die veiligheidsmagte.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 878
Total article views: 892

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.