Original Research

Die optrede van die kommunistiese moondhede met betrekking tot afrika

J. H. Coetzee
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 2 | a1280 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i2.1280 | © 1968 J. H. Coetzee | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1968 | Published: 07 February 1968

About the author(s)

J. H. Coetzee,, South Africa

Full Text:

PDF (544KB)

Abstract

Aanvanklik twee verduidelikende opmerkings oor die onderwerp. Die bewoording kommunistiese moondhede word met opset gebruik, soos later sal blyk, omdat dit m.i. om méér as 'n blote optrede van en om die verbreiding van die kommunisme as ideologie gaan. Ter wille van ’n noodsaaklike beperking word die fokus hoofsaaklik gerig op die twee leidende kommunistiese moondhede, Rusland en China.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 968
Total article views: 1235

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.