Original Research

Ambrosius en die Mariaverering

C. J. Malan
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 39, No 4 | a1269 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v39i4.1269 | © 1974 C. J. Malan | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1974 | Published: 07 February 1974

About the author(s)

C. J. Malan, Pretoria, South Africa

Full Text:

PDF (402KB)

Abstract

As ’n mens die sobere gegewens in die Heilige Skrif oor Maria in oënskou neem en bemerk hoe die Goddelik-geïnspireerde Bybelskrywers haar — die geseënde onder die vroue op die agtergrond stel sodat Jesus Christus die allesbeheersende middelpunt kan wees, is dit onbegryplik waarom Maria, veral in die Roomse Kerk, so hoog gestel word dat Theodor Kaftan die bewering maak: „In der rómischen Kirche ist die Christuskirche zu einer Marienkriche geworden.”

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 909
Total article views: 808

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.