Original Research

Die positivering van die etiese norm*

B. Duvenage
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 36, No 1 | a1267 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v36i1.1267 | © 1968 B. Duvenage | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 07 February 1968 | Published: 07 February 1968

About the author(s)

B. Duvenage,, South Africa

Full Text:

PDF (305KB)

Abstract

Dit is nie die uitsluitlike voorreg en taak van die Etiek om hom oor die norm e te besin nie. Omdat ons hele menslike bestaan vasgevang sit in die teenstelling tussen die feitelike en die norm atiew e, die syn en die behore as gevolg van die ver- woestende mag van die sonde, lê dit op die weg van elke w etenskap en in besonder die geestesw etenskap om hom deeglik te besin oor die norm e wat op sy bepaalde gebied van toe- passing is sowel as oor die norm e w at algemeen van belang mag wees. In navolging van W indelband’) kan ons onderskei tussen natuurwette w at nie oortreebaar is nie, maar w at nogtans opgespoor m oet word, en norm e w at wel oortreebaar is en wat die menslike verantw oordelikheid direk aanspreek.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 840
Total article views: 899

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.