Original Research

Kind, religie en boek

E. Steenberg
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 39, No 3 | a1263 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v39i3.1263 | © 1974 E. Steenberg | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1974 | Published: 06 February 1974

About the author(s)

E. Steenberg,, South Africa

Full Text:

PDF (263KB)

Abstract

Al sou ’n agnostikus of Kommunis ook op die teendeel hoop, bestaan daar eenvoudig nie so iets soos ’n kind sonder religieuse elemente in sy samestelling nie. Hipoteties kan dus beweer word dat, omdat die kind van religie nooit heeltemal losgemaak kan word nie, dié uiters belangrike element ook in sy literatuur ’n neerslag behoort te vind. Of dit inderdaad aangetref word, is egter ’n ander saak. Dis nodig om eers vas te stel wát die kind se religieuse instelling behels.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 854
Total article views: 950

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.