Original Research

Normatiwiteit versus neutraliteit in die kommunikasiewetenskappe

G.J. Pienaar
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 39, No 2 | a1260 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v39i2.1260 | © 1974 G.J. Pienaar | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1974 | Published: 06 February 1974

About the author(s)

G.J. Pienaar, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (238KB)

Abstract

Die tema waaroor ek vandag met u moet spreek, is in die ware wese van die kommunikasiewetenskappe baie moeilik en wel omdat die twee begrippe, normatiwiteit en neutraliteit, in die eerste plaas bitter moeilik omskryfbaar is en in die tweede plaas in kommunikatiewe verband met mekaar vervleg is. In die opset van die kommunikasiewetenskap word daardie normatiwiteit wat ek met die oog op hierdie referaat moet beklemtoon, naamlik tot groot hoogte bepaal deur die mate waarin die kommunikator „neutraal” kan wees.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1127
Total article views: 1020

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.