Original Research

KOERS op pad

E. J. Smit
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 39, No 1 | a1256 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v39i1.1256 | © 1974 E. J. Smit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1974 | Published: 06 February 1974

About the author(s)

E. J. Smit,, South Africa

Full Text:

PDF (39KB)

Abstract

Dit is 'n gevestigde tradisie van KOERS dat daar geen redaksionele skrywes aan die lesers gerig word nie, behalwe met die verskyning van dié nommers wat 'n besondere mylpaal aandui. Hierdie keer is die mylpaal die betrekking van 'n besondere vennoot. Die lesers mag dit van meet af aan gerus weet dat die pad nog dieselfde is as dié van 1933 met die verskyning van die eerste uitgawe, en soos telkens later herbevestig: die grondslag is die Heilige Skrif, en die doel is om die beginsels van God se Woord volgens die interpretasie van die Calvinisme te propageer op die verskillende lewensterreine.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 909
Total article views: 723

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.