Original Research

Koers

H. J.J. Bingle
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 39, No 1 | a1255 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v39i1.1255 | © 1974 H. J.J. Bingle | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1974 | Published: 06 February 1974

About the author(s)

H. J.J. Bingle, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (55KB)

Abstract

Toe „Koers” vir die eerste keer in Augustus 1933 uitgegee is, was dit die voortsetting van die tydskrif „Die Wagtoring” wat in gereorganiseerde vorm onder die druk van die behoeftes van ’n veranderde wêreld en nuwe problematiek verskyn het. Onder die opskrif Redaksioneel lees ons in daardie nommer o.a. „Die reorganisasie is alleen uitwendig-formeel en nie prinsipieel nie. Die grondslag en doel bly onveranderd. Die blad in sy nuwe vorm stel hom nog presies op dieselfde grondslag as Die Wagtoring, nl. op die grondslag van die Heilige Skrif. Ook wat die doel betref is daar geen verandering nie. Die blad, tog, wil ook in sy nuwe vorm presies dieselfde doen as wat Die Wagtoring gedoen het; dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op die verskillende terreine van die Iewe”.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 840
Total article views: 712

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.