Original Research

Die vraagstuk van ideologie in die Sosiologie

C. W. Bester
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 41, No 3-4 | a1241 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v41i3/4.1241 | © 1976 C. W. Bester | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1976 | Published: 06 February 1976

About the author(s)

C. W. Bester, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (249KB)

Abstract

Die wetenskap is 'n sisteem van geordende kennis wat steeds ontwikkel. Dus is ook die sosiologie as 'n vakwetenskap - en wel as een van die sosiale wetenskappe - soos alle ander vakwetenskappe 'n geordende en steeds ontwikkelende sisteem van wetenskaplike kennis. Gedurende die afgelope aantal jare het daar vrae by sommige sosioloë ontstaan oor die verband tussen die sosiologie as 'n wetenskaplike kennissisteem en ideologie as 'n "nie-wetenskaplike" sisteem van idees. Vrae oor hierdie verband kom veral na vore in terme van 'n beweerde - meestal implisiete, dus inbegrepe - ideologiese betrokkenheid van sommige kontemporêre sosioloë, soos veral weerspieël in hul teoreties-sosiologiose beskouings.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 941
Total article views: 1167

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.