Original Research

Kroniek van Perdepoort

A. M. Louw
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 41, No 3-4 | a1239 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v41i3/4.1239 | © 1976 A. M. Louw | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1976 | Published: 06 February 1976

About the author(s)

A. M. Louw,, South Africa

Full Text:

PDF (514KB)

Abstract

Kroniek van Perdepoort is seker een van die waardigste bekroonde prosawerke in Afrikaans (CNA-prys, 1975, en Hertzogprys, 1976). As roman is dit van haas ewe groot omvang as Die groot gryse, en het dit 'n besonder ryk betekenislading en 'n interessante struktuur - 'n bewys van gerypte talent. By nadere ondersoek van enkele strukturele en tematiese as= pekte daarvan kom 'n verrassende veelkantigheid aan die lig.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 1104
Total article views: 1586

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.