Original Research

Die wysgerige konsepsie van Thomas Van Aquino. Deel I: Sy Ontologie

B. J. Van der Walt
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 41, No 2 | a1237 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v41i2.1237 | © 1976 B. J. Van der Walt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1976 | Published: 06 February 1976

About the author(s)

B. J. Van der Walt,, South Africa

Full Text:

PDF (219KB)

Abstract

Die arbeid van Thomas kan met dié van ’n elektriese trans- formator vergelyk word. Hy vang die strome van die verlede op en bring die worsteling en besinning van vele eeue in ’n sekere sin tot ’n afsluiting en ’n definitiewe resultaat. Die gedagtestrominge van die verlede word deur hom saamgebun- del en getransformeer tot ’n magtige konsepsie: so kragtig dat die impulse daarvan tot op die hede waameembaar is. Die weerklanke van sy gedagte klink deur tot vandag toe — nie net binne die Rooms-Katolieke Kerk, waar sy filosofie tot amptelike leer verklaar is nie, maar ook daarbuite.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 847
Total article views: 852

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.