Original Research

Die portugese bydrae tot die afrikaanse woordeskat: Enkele probleme.

L. A. de V Leal
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 41, No 2 | a1236 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v41i2.1236 | © 1976 L. A. de V Leal | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1976 | Published: 06 February 1976

About the author(s)

L. A. de V Leal,, South Africa

Full Text:

PDF (213KB)

Abstract

Die teenwoordigheid van Portugese woorde in Afrikaans is toe te skryf aan die verspreiding van die Portugese taal in die wêreld. Aangesien hierdie verspreiding maar net ’n aspek van die totale Portugese koloniale gebiedsuitbreiding is, sal dit nodig wees, ten einde bogenoemde taalfenomeen te verstaan, dat ons vir ’n oomblik na die politieke geskiedenis van Portu­ gal in hierdie tydperk lyk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 912
Total article views: 1883

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.