Original Research

Die taal wat nie wou doodgaan nie

Hertzog Venter
Koers - Bulletin for Christian Scholarship/Bulletin vir Christelike Wetenskap | Vol 41, No 1 | a1231 | DOI: https://doi.org/10.4102/koers.v41i1.1231 | © 1976 Hertzog Venter | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 February 1976 | Published: 06 February 1976

About the author(s)

Hertzog Venter, PU vir CHO, South Africa

Full Text:

PDF (157KB)

Abstract

Ek ontleen die opskrif aan ’n bewering deur ’n Swartman, Justus Tshungu, van Radio Bantoe — ’n Swartman wat ’n idiomatiese Afrikaans besig wat baie hom kan beny, iemand wat geesdriftiger is as baie gebore blanke Afrikaners oor die bestaan en voortbestaan van Afrikaans. Hy het in ’n sprankelende en boeiende toespraak die pakkende beeld gebruik dat Afrikaans soos kweekgras opgekom en gegroei het en geweier het om uitgeroei te word.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 988
Total article views: 839

Reader Comments

Before posting a comment, read our privacy policy.

Post a comment (login required)

Crossref Citations

No related citations found.